Posted on 01 Jun 2018
Scissor Sound Hair and Nail Salon
Hallo Julle.
Die salon sal Maandag 4 Junie en Dinsdag 5 Junie toe wees.
Ons Sal Woensdag 6 Junie weer volstoom aan die gang wees.
Ons is besig met herstel werk aan die gebou.
Baie jammer vir die ongerief.
Mooi aand verder🤗